🎉 Vier 217 Jaar saam met die SA Kinderhuis en WEN GROOT! 🎉
Om ‘n merkwaardige 217 JAAR te vier, hou die SA Kinderhuis ‘n spesiale Raffle met ongelooflike pryse!!!
Elke Raffle kaartjie kos net R217, ‘n simboliese verwysing na 217 jaar van liefde en sorg vir ons kinders.
🎊 HOE OM TE WEN 🎊
Skryf in via SnapScan – Skandeer die SnapScan QR Kode of volg op die skakel WEN HIER!!!
Daar is geen limiet op die aantal kaartjies wat jy kan koop nie, so gaan groot en maak hierdie viering onvergeetlik! 🥳