Vier 216 Jaar saam met SA Kinderhuis en WEN GROOT! 

Om ‘n merkwaardige 216 JAAR te vier, hou die SA Kinderhuis ‘n spesiale Raffle met ongelooflike pryse, insluitend ‘n Limited Edition 70th Anniversary Weber, Rondevlei Wild Geskenkpakke, en nog veel meer!

Elke Raffle kos net R216, ‘n simboliese verwysing na 216 jaar van liefde en sorg vir ons kinders.

HOE OM TE WEN

Skryf in via SnapScan – volg die skakel WEN HIER!
Besoek ons webwerf – volg die skakel WEN HIER!

Daar is geen limiet op die aantal kaartjies wat jy kan koop nie, so gaan groot en maak hierdie viering onvergeetlik!