Baie dankie vir al die Woolworths-sakke wat aan Jan Kas geskenk is. Dit maak ‘n reuse verskil en dis lekker om te weet ons doen ons deel wanneer dit by die voetspoor wat ons in die natuur los, kom.

As jy enige swart Woolworths winkelsakke het waarvan jy ontslae wil raak, stuur dit asseblief saam skool toe. Leerders kan dit vir juffrou Megan in haar kantoor aflewer.

Belangrike skakels:

Klere omruil:

Indien jy iets gekoop het wat jy wil omruil, kan jy vir my (Megan) ‘n boodskap stuur en die item saam met jou kind skool toe stuur. Maak asb. seker dat dit steeds in die oorspronklike kondisie en sakkie(s) is.

Vir enige navrae, kontak my direk d.m.v. Whatsapp:

Megan – 067 448 4943 (slegs boodskappe)