/ Huis | Tuin | Dekor

    Benodig jy meer spasie in jou kaste, yskas of vrieskas? Soek jy die perfekte piekniek stel of net eenvoudig ‘n geskenk? Plastiekware met ‘n leeftyd waarborg en word verskaf aan mense wêreldwyd sedert 1940.

    / Huis | Tuin | Dekor

    All Grow is a soluble fish concentrate that is easy to apply as an organic fertilizer for home and garden use. Can also be used as a soil drench or foliar feed for pot plants, lawns, vegetables, fruit trees and orchards.

    / Regsdienste

    A dynamic and modern law firm of highly skilled professionals. We offer a wide variety of legal services.

    / IT

    We are a legal software company that assists attorneys and financial institutions in simplifying the processes of administration and drafting of legal documentation from A-Z.

    Graphic Design services – specialising in Corporate Branding, Packaging & Interior Design

    / Finansies

    12Cape Limited is ‘n goedgekeurde SARS Arikel 12J beleggingsfonds en finansiële dienste veskaffer (FSP 48880). Die maatskappy belê op skaal in woonstelle in die Atlantic Seaboard wat dan as apartment hotels bestuur word onder die Latitude Aparthotels handelsmerk. Beleggings in die fonds is ten volle aftrekbaar teen die belegger se belasbare inkomste (beperk tot R2.5m vir individue en trusts).

    / Regsdienste

    Prokureurs, aktebesorgers, notarisse

    / - Ander, Konsultasie

    Ons help tegnologie entrepreneurs om besigheids-sin te maak uit hulle wetenskap -en ingenieurs-gebasseerde innovasies.

    / Huis | Tuin | Dekor

    Picture framing. For all or any framing requirements.

    Sitting Pretty creates simple and relaxed pieces characterized by soft tones and light, loose cuts, offering understated chic and controlled nonchalance with a touch of sensuality. Ethnically designed and manufactured using natural fabrics in Cape Town.

    / Boubedryf / Konstruksie

    Struktuur Ingenieur vir enige aanbouing of nuwe gebou.

    / Argitektuur

    Ons is ‘n ontwerpkantoor en ons ontwerp publieke geboue, huise, strukture en tuine. Grootskaals en kleinskaals.

    / Opvoedkundige Dienste

    Angie’s Angels bied aan kinderopassing, huiswerk vir grondslagfase, klasassistant, instaan vir ‘n aupair of nanny wat afgeboek is op kort kennisgewing en vele meer wat te doen het met kinders. Ek werk met ‘n groep vroue indien ek self nie beskikbaar is nie. Night nursing vir nuwe mammas of net ‘n nuweling in die familie.

    / Argitektuur

    Professioneel gekwalifiseerde en geregistreerde argitek, spesialiseer in kleiner projekte soos nuwe wonings, veranderinge aan bestaande wonings, interieurs, ontwerpkonsultasies, onder andere. Werk in 3D.

    Travel – Leisure, corporate, family holidays and honeymoons – abroad & local

    Ervare, professionele boetiek Leierskaps- en Span Afrigters (coaches) en fasiliteerders.

    Spesialiteitsareas: Leierskaps ontwikkeling; Verhoudings afrigting; Impakvolle gesprekke; Emosionele Behendigheid; Span ontwikkeling; Loopbaan afrigting

    / Fotografie

    Trou en Leefstyl Fotograaf

    Graphic Design (Branding & Marketing Material) & Photography (Families, Children, Maternity, Newborn, Professional Profile, Products & Content Creation

    / IT

    By Crimson Line, Bestuurde IT en Wolkverwerkings Konsultansie gebruik ons ons 21+ jare se ervaring met sagteware en applikasies van Microsoft om vir u beter IT-oplossings te gee as was u gedink het moontlik is. In 2020 was Crimson Line as een van die eerste maatskappye in Suid-Afrika erken as ‘n Microsoft Surface gemagtigde handelaar. Dit beken Crimson Line kan aan Suid-Afrikaanse besighede saketoestelle bied wat optimaal ontwerp is om die beste uit Microsoft-sagteware te haal.

    Ons spesialiseer in Microsoft Modern Workplace, Azure en Surface toestelle. Ons fokus is op Teams opleiding, oproepe (ons het jare se ondervinding in Linux PBXe) en die nuwe ‘Teams Rooms’. Ons gaan ook slim te werk om kragonderbrekingsprobleme op te los vir besighede wat nie verdere kapitaal wil spandeer nie. En ons stel Surface toestelle beskikbaar teen ‘n maandeliks, alles insluitende fooi sodat geen kapitale uitleg nodig is nie.

    LOCKERS MADE PLASTIC TOUGH
    Lockers, our range of tough plastic lockers are extremely durable .They are completely corrosion resistant and have double walled doors that cannot be bent back like with steel locker doors. We are the preferred locker manufacturers and offer the best storage solutions for your staff. Our standard colors are blue lockers with grey bodies. The perfect kid’s lockers and they love the many different colors available. Yes we can manufacture the lockers in various colors, easy to clean and hygienic. Our lockers are lockable with standard padlocks and we do offer other locking solutions. We also offer adjustable shelves for our lockers. Our lockers are used in gyms, industrial warehouses, factories, mines, public spaces and schools to name a few. They are also used in many HACCP compliant factories as they are for high hygiene areas.

    Buy local art for a good cause.

    Brand design and marketing agency.

    / Voedsel | Spyseniering

    Tuisgebakte kaasstrooitjies / homemade cheese straws

    / Mode | Klere | Uniforms

    Treadle is ‘n produksiemaatskappy wat klere en modebykomstighede voorsien en produseer.

    / Konsultasie

    Ekonomiese navorsing in arm gemeenskappe.

    / Skoonheidsdienste

    Skoonheidstudio in Seepunt: Microblading, facials, waxing

    / Motors en Meganies

    Herstel en verf van motorbakwerk.

    / Invoer | Uitvoer

    Fruit Exports to the East.

    ‘n Verskeidenheid van ergonomiese produkte.

    / Regsdienste

    Regsdienste.

    / Ontspanning en Leefstyl

    Single malt Scotch whisky supporting Rhino conservation

    / Fotografie

    Fotografie.

    / Medies en Gesondheid

    Ortopeed.

    / Huis | Tuin | Dekor

    Based in the Cape Peninsula we serve clients from across the globe and in all industries. We pride ourselves on delivering the highest level of service and quality. We work with our clients to determine their needs and budget. We have also recently launch an online shop which can also be found on the website. The online shop consists of beautiful bedding, lighting, fabric accessories and much more.

    / Voedsel | Spyseniering

    Koskonsultant met die klem op resepontwikkeling en stilering en die konseptualiseer en saamstel van sosiale media inhoud met ‘n sterk fokus op lekker kos, met ‘n gesonde aanslag.

    / Sport en Afrigting

    Alle kinders kan (en behoort) goed te wees in speel en sport. Kry jou kind fisies bevoeg (3-5jr), reg om sporte te leer speel (4-6jr) of gereed om wedstryde te speel (6-8jr).

    Ontwerp en bou van kaste vir kombuis, slaapkamer, muureenhede ens. Spesifiek gemaakte items. Die bou van hout dekke, asook projekbestuur van algemene verbeterings (renovations).

    / Mode | Klere | Uniforms

    Ek ontwerp, vervaardig en verkoop meestal dames klere aan boutiques oor die land. Maak ook basiese kinder klere bv oefen broekies, hoody tops etc.

    Professionele klanktoerusting & klanktegnici vir opnames van potgooie, digitale inhoud, “live streaming”, webinars, korporatiewe videos, televisie- en filminhoud. Klein of groot opnames, goeie klank is belangrik vir ons!

    / Konsultasie

    WE ARE human capital consultants who are passionate about the strategic role of people and culture in successfully achieving business strategies. WE LOVE helping individual leaders, teams and companies achieve their God-given purposes.
    WE BELIEVE that thriving organisations form the bedrock of a great nation.
    WE EXCEL at custom designing & implementing solutions that are right for an organisation & its people.

    ONS DOEN: Spanbou en-ontwikkeling; Leierskapsontwikkeling; Coaching; and Organisasie ontwikkeling.

    / Opvoedkundige Dienste

    Business College offering global and local professional business and finance qualification. CIMA, ACCA, CFA, ICB and National Qualifications. Study part time, online and on campus. Enhancing careers. Enriching lives.

    / Opvoedkundige Dienste

    Pre-school & Foundation Phase education & extra-mural lessons for age 2 – Grade 2

    / Huis | Tuin | Dekor

    EASYGRASSE provides unrivalled artificial lawn services which include specialised and professional fitment of synthetic grass products and services for homes, schools, businesses and sports clubs.

    Our lawns are versatile, durable and comfortable, providing you with cleaner, greener lawns all year round. Whether placed indoors or outdoors, Easygrasse is guaranteed to minimize the maintenance time, and money spent, on the upkeep of your lawn.

    / Medies en Gesondheid

    Pediater werksaam in Christiaan Barnard Memorial Hospitaal in die Foreshore. Sien all kinders vanaf geboorte tot en met 18 jaar.

    / Mode | Klere | Uniforms

    Maak van eksklusiewe dames uitrustings vir spesiale geleenthede soos troues, matriekafskeid, en aand funksies.

    Maak van eksklusiewe skroptoppe en broeke vir die mediese en skoonheids industrie.

    / Advertensie en Bemarking

    Visuele en Promosie film vervaardigers van voedsel, drank en verpakkings.