Netbaluitslae te Porterville: 8 Maart 2024

Vrydag, 8 Maart het die netbal-Jannies aan die jaarlikse bulfees te Porterville deelgeneem. Hier volg die netbaluitslae: 0.11A Wen Pomario 11-3 Wen Wesbank 10-9 Wen Piketberg 8-1 Wen Porterville 10-2 0.12A Wen Vredenburg 16-3 Wen HP Williams 8-6 Wen Pomario 13-9 Wen Noord-Eind 14-3 0.13 A Wen Porterville 25-3 Wen Vredenburg 19-2 Verloor Wesbank 13-14 Wen Piketberg 14-6 Baie geluk met hierdie puik...

Kaperjolle 2024 is om die draai!

Saterdag, 20 April, 12:00 tot 18:00 ‘n Pretdag vir oud en jonk! Straatkos-kompetisie - kom proe en help beoordeel! (Sien besonderhede hier onder) Kosstalletjies: Chip 'n Dip, boereworsrolletjies, Butler’s pizza, Ardis hamburgers en shawarma’s (vir voorafbestelling), en Oompa Loompa Treats Lekkergoedland Huppelland Kinderland met toesig vir 3 tot 9-jariges "Quad" speletjies Spookhuis Uitspan-zone vir groter kinders Musiek Kroegarea Kaartjies sal binnekort op Karri beskikbaar wees! Betaal vooraf die volgende op Karri: Betaal teen Donderdag, 18 April: R100.00 - Toegangfooi vir volwassenes (sluit straatkoskompetisie-proe en beoordeling in, teen die agtergrond van “live” musiek): Sitplek aan die tafels is beperk, so kom vroeg! R230.00 - Kinder vermaak "combo" gee onbeperkte speeltyd in die area waarop die "combo" van toepassing is, byvoorbeeld spookhuis, en nog vele meer (meer besonderhede volg). R80 - graad 6 en 7 eksklusiewe “chill” zone Betaal teen Dinsdag, 16 April, vir die voorafbestelde etes: R165.00 - Wagyu “smash” kaasburger met tjips R150.00 - Panko gekrummelde hoenderburger en tjips R150.00 - Falafel shawarma en tjips R160.00 - Hoender shawarma en tjips (Daar sal wel alternatiewe ete opsies soos pizza’s en boereworsrolle wees.) Kaperjolle Wit Olifant-tafel: Kaperjolle Straatkos-kompetisie: ons hou dan mos van lekkerlip kos, kom kook bietjie bos aan jou eie straatkos Kliek op die foto hier onder vir die reëls van die kompetisie en 'n skakel na 'n WhatsApp-groep om in te...

Netbaluitslae teen Parow-Oos: 6 Maart 2024

Die eerste liga wedstryd van die seisoen het begin! Baie geluk aan elke span. 0.7 A - verloor 0-2 0.7B - verloor 0-2 0.8A - verloor 1-3 0.8B verloor 0-2 0.9A wen 16-0 0.9B verloor 3-8 0.10A wen 5-3 0.10B gelykop 2-2 0.11A verloor 6-7 0.11B wen 5-1 0.12A wen 16-2 0.12B wen 5-2 0.13A wen 13-11 0.13B wen...

Jan Kas Tweedehands

Jan Kas verkoop tweedehandse skoolklere! Hoe dit werk: Ouers wat tweedehandse klere het wat te klein is vir hul kind(ers) en bereid is om dit aan die skool te skenk, kan die gewaste klere na Jan Kas toe bring of saam met leerders skool toe stuur (na Suzaan Coetzee se kantoor toe). Merk asb. die sak waarin jy dit stuur met "donasie" indien moontlik. Tweedehandse items wat nog in 'n goeie toestand is, sal deur die skool teen 'n laer prys aan ouers verkoop word. Dit sal op die aanlyn winkel wees, gemerk as tweedehandse klere (kies gerus die Tweedehandse-filter) om te sien watter items en groottes tweedehands beskikbaar is. Ouers kan dit dan aanlyn of fisies in die winkel kom koop. Tweedehandse klere kan ongelukkig nie omgeruil word nie. Ouers aanvaar dat tweedehandse items moontlik 'n haakplekkie of merkie op kan hê. Kyk asseblief uit vir die titel en simbool wat tweedehandse items van nuwe items onderskei. Klere wat a.g.v. hul toestand nie verkoop kan word nie, sal op ander maniere hergebruik word. Ons is besig om 'n platform te ontwikkel, waar ouers items wat hulle nie wil skenk nie, maar eerder verkoop, kan adverteer. Ander ouers kan dan met die verkoper in verbinding tree om reëlings te tref vir die koop daarvan. Meer besonderhede hieroor sal later...

Geagte Ouers / Voogde – 8 Maart 2024

Ons gr. 7’s en 5’e het vanaf 28 Februarie – 01 Maart 2024 en die gr. 6’e vanaf 04 – 06 Maart die jaarlikse en gewilde skoolkampe bygewoon. Die gr. 5 – 7-leerders het die skoolkampe terdeë geniet en kon seker nie wag om al die interessante kampstories met julle as ouers/voogde en die ander gesinslede te deel nie. Natuurlik was hulle doodmoeg van die min slaap, die onbekende avontuur en al die opwinding. Tydens die kampe kon ons junior stadsjapies heerlik die natuur verken terwyl hulle in spanne moes saamwerk. Skoolkampe bou beslis karakter, verbeter kommunikasievaardighede, vereis deursettingsvermoë en ontwikkel leiereienskappe. Ons leerders het oorgenoeg te ete en te drinke ontvang, maar het verseker hul ouers/voogde se smaaklike en tuisgemaakte kos asook die gemak van hul ouerhuise gemis. Ek glo hulle waardeer en is ook sommer weer van vooraf dankbaar vir al die wonderlike voorregte wat hulle baie keer as vanselfsprekend aanvaar. Die afgelope naweek het ons o.13A-rugbyspan aan die Hoërskool Hopefield Rugbydag op Saterdag, 02 Maart 2024, deelgeneem. Ons seuns het puik gevaar en wen beide wedstryde teen Jurie Hayes Primêr 20 – 5 asook 10 – 5 teen Hopefield Primêr. Wel gedaan, seuns en baie geluk aan ons afrigters, mnre. Erick en André, met die voorseisoenprestasies. Julle maak ons trots. Ons wens vir julle ‘n suksesvolle seisoen toe en mag dit vandag en môre goed tydens julle deelaname aan die Bulfees te Porterville gaan. Ons mini-krieketspanne (o.8 & o.9) het op Saterdag, 02 Maart, aan ‘n toernooi te Laerskool Tableview deelgeneem. Die o.8’s het vyf van die 6 wedstryde gewen en die o.9’s het 4 van...

Jan Kas: Skoonmaak van vlekke op wit van hemde

Ons het twee weke gelede 'n nuusbrokkie in die nuusbrief geplaas oor middels wat kan help om vlekke of merke uit die wit van die skool-/sporthemde te kry. Ons het nog 'n paar produkte getoets en het gevind dat hierdie produk die beste gewerk het - Blixem Water Base Degreaser. Dit is tans op TakeAlot teen 'n spesiale prys...

Tennisuitslae: 21 Februarie – 6 Maart 2024

Tennisuitslae: 21 Februarie – 6 Maart 2024

Die afgelope twee weke het ons Seuns B en Gemengde B-span ons skool in verskeie wedstryde verteenwoordig. Die spelers toon uitstaande sportmangees en positiwiteit gedurende uitdagende wedstryde. Ons is trots op elke speler wat die skool se naam hoog hou gedurende hul spel met uitstaande gedrag op die tennisbaan. Die uitslae beloop soos volg: 21 Februarie 2024 Seuns B vs. Laerskool Kenridge, verloor 5-1 21 Februarie 2024 Seuns B vs. Laerskool Welgemoed, verloor 0-6. Gemengde B span vs. Laerskool CBC Parklands, verloor 0-6. 28 Februarie, 2024 Seuns B vs. Laerskool Mikro, verloor 2-4. 6 Maart 2024 Seuns A vs. Laerskool van Riebeeckstrand, verloor 5-1. WP-Tennisnuus Jeanne van Heerden (o.12A), Stella Pansegrouw (o.12A), Ané Swanepoel (o.13B), Amelie van der Walt (o.12B) en Gustav van der Linde (o.13B) het die naweek van die 1-2 Maart aan die 2024 Synergy Toernooi deelgeneem waar hulle die Wes-Kaap verteenwoordig het. Die uitslae is soos volg: WP A-spanne o.11 A – 2de plek  (Silwer) 1 punt verskil o.12 A – 1ste  plek (Goud) o.13 A – 2de plek (Silwer) WP B-spanne o.11 B – 2de plek (Silwer) o.12 B – 2de plek (Silwer) o.13 B – 3de plek...

Hoe leer ek my kind om verantwoordelikheid vir hul foute te aanvaar?

Jou kind het ‘n fout gemaak of iets verkeerd gedoen. Wat is vir hulle dié ergste? Om dit te erken en bereid te wees om die gevolge te dra. Ongeag jou pogings om die waarde van eerlikheid by jou kind te vestig, mag hy/sy enige iets doen om nié verantwoordelikheid te aanvaar nie. Hoekom nie? Hier volg moontlike redes waaraan ons as volwassenes nie altyd aan dink nie: Vrees vir kritiek/verwerping: Jou kind mag bang wees om jou/die onderwyser/vriende teleur te stel. Deur nié verantwoordelikheid daarvoor te aanvaar nie, hoop hulle om die negatiewe gevolge te ontduik wat mag volg. Hoe wil ek hê moet ander my sien? Kinders, net soos volwassenes, wil gesien word as goed, bekwaam en eerlik. Daarom “beskerm” hulle hierdie beeld deur die blaam op iemand te verskuif of te ontken hulle is skuldig. Hulle glo hulle gaan dan nie gekonfronteer word of iemand nie teleurstel nie. Om die gevolge te vermy: Deur die blaam op ander te plaas, hoop die kind hy/sy gaan die gevolge vryspring wat hy/sy weet gaan volg en waarvoor hy/sy nie kans sien nie. Gebrek aan emosionele regulering: Soms is die emosies wat mag volg – skaamte, skuldgevoelens/ verleentheid – vir die kind nét te veel om te hanteer. Om die blaam te verskuif, gebruik hulle hierdie verdedigingsmeganisme om nié hierdie uitdagende emosies in die oë te kyk nie. So, wat kan ons as ouers doen sodat ons kinders gemakliker kan sê: “Ek is jammer?” “Normaliseer” foute: Vir jou kind om eerlik met jou te wees en te aanvaar hulle het ‘n fout gemaak, moet hulle glo om foute te...

2024 Beheerraadsverkiesing vir Termyn 2024 – 2027

Neem asb. kennis dat ons slegs vyf benoemingsvorms vir die 2024 Beheerraadsverkiesing teen die sperdatum van 04 Maart 2024 ontvang het.  Daar is net vyf vakatures vir die ouerkomponent van die Beheerraad daarom hoef die volgende nie meer plaas te vind nie: Die eerste benoemingsbekragtigingvergadering op Dinsdag, 05 Maart 2024, om 18:00 in die saal hoef, nie meer te geskied nie. Daar sal ook nie meer op Maandag, 18 Maart 2024 gestem hoef word nie. Dus baie geluk aan die volgende ouers wat die 2024 - 2027 ouerskomponent van die Beheerraad sal verteenwoordig: Merwe Scholtz Susan van der Walt Marié Cruywagen Stephen Hitchcock Hugo van den Heever My beste wense vergesel hulle en ek sien baie uit om die volgende drie jaar saam met hulle die skool na nog hoër hoogtes te lei.   Vriendelike Groete   Naas Beets...

Fotodag: 12 Maart 2024

Klasfoto's Individuele foto's Familiefoto's - broers en susters word saam afgeneem. Indien julle so 'n foto wil hê, kan leerders na die saal gaan sodra daar afgekondig word dat familiefoto's geneem gaan word. Kleredrag: Nuwe JvR-kleredrag. Dogters wat nog nie die nuwe rompies het nie, mag hul skorts...

Skaakuitslae: 2-3 Maart 2024

Ons leerders het 2 en 3 Maart aan die tweede rondte van die skaak WP-proewe deelgeneem. Chris Derksen, Emma Snijders en Christina du Toit dring na die volgende rondte deur waar hulle die WP sal verteenwoordig. Baie geluk, Jannies!

Welwillendheid 2024

Indien jy belangstel om by die skool se welwillendheid betrokke te raak of te help, sluit gerus by die welwillendheid-groep in die WhatsApp Community aan wat ons binnekort gaan skep. Die doel van die komitee is om te help met welwillendheidprojekte en om op die groep reëlings te tref indien behoeftige leerders van ons skool iets...

Geagte Ouers / Voogde – 1 Maart 2024

Baie dankie aan al ons ouers/voogde, leerders en opvoeders wat Vrydagaand, 23 Februarie, die gewilde klasbraai by die Conradieveld bygewoon het. Ouers/voogde en leerders het in groot getalle opgedaag, want die weer het perfek saamgespeel om die aand nog meer spesiaal te maak. Graag wil ek my dankbaarheid uitspreek, want met die ligging van ons sportveld met die ikoniese Tafelberg as agtergrond, die statige Leeukop en die bekende Seinheuwel wat ons omring, maak die Conradieveld ‘n idilliese sportgrond. Dit was vir die personeel ook heerlik om saam met ons ouers/voogde en leerders te sosialiseer. Amptelik was dit ook ons gr. 1-ouers/voogde se eerste klasbraai en opvallend was die heerlike samesyn terwyl daar nuwe vriendskappe gesmee is. Ons skoolgebou en terrein is sedert Woensdag, 28 Februarie, baie stil aangesien ons gr. 7’s en 5’e weg is op kampe (onderskeidelik by Franschhoek en SOS). Ons gr. 7’s en 5’e is reeds vanaf Maandag so opgewonde en kon net nie meer wag dat Woensdag moes aanbreek nie sodat hulle na die kampe kon vertrek. Skoolkampe bied die ideale geleentheid om leerders uit ‘n bekende en gemaklike omgewing te neem en bloot te stel aan ‘n onbekende natuuromgewing wat gestruktureerd, veilig en vriendelik is. Terwyl hulle die natuur verken, word hul karakter gebou, kommunikasievaardighede verbeter, spanwerk verbeter en emosionele- en leiereienskappe ontwikkel, Dit is net ‘n wen-wen situasie vol tonne pret waar hulle beslis hulself kan wees en ander leerders beter gaan leer ken. Hulle gaan dus leer wat dit beteken om saam te werk en op die regte tye vir mekaar spasie te gee. Skoolkampe sal altyd ‘n onvergeetklike deel van ‘n...

Krieketuitslae: 27 en 28 Febr. 2024

Baie geluk aan al ons krieketspelers met die volgende puik uitslae. 27 Februarie 2024: o.8A JvR teen Llundudno JvR - 65/1 Llundudno - 39/2 JvR wen met 26 lopies o.8B teen Houtbaai JvR - 56/2 Houtbaai 43/3 JvR wen met 13 lopies o.9A teen Llundudno JvR - 47/4 Llundudno - 36/3 JvR wen met 11 lopies 28 Februarie 2024: Kampsbaai kolf eerste en teken 120/3 aan na 15 beurte JvR 120/2 na 15 beurte Wedstryd eindig gelykop. Baie geluk aan Damian Daniels wat 27* lopies bymekaar gemaak...

Belangrike Datums

april 2024

03apr00:0023:59Winter buitemuurs begin

03apr00:0023:59Skool heropen

06apr00:0023:59Netbal: o.10A-toernooi LS Durbanville

08apr00:0023:59Ouerbesoeke

08apr18:0019:00Beheerraadvergadering

09apr00:0023:59Ouerbesoeke

09apr07:4508:15Algemene Kennis-toets

10apr00:0023:59Netbal: o.7-o.13 Curro Durbanville (TUIS)

10apr08:0010:00Interne Redenaarskompetisie

11apr08:0010:00Interne Redenaarskompetisie

12apr00:0023:59Hokkie: o.13 Seuns & Dogters Toernooi Laerskool Van Riebeeckstrand (WEG)

12apr07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 4 en 6), Engels (gr. 5 en 7)

13apr00:0023:59Rugby & Netbal Sportdag: o.7 - o.13 Sunningdale (WEG)

13apr00:0023:59Netbal: o.10A-o.13A-toernooi by Tableview

13apr00:0023:59Rugby & Netbal Sportdag: o.7 - o.13 Sunningdale (WEG)

16apr00:0023:59Gr. 7-uitstappie: FAME-produksie by Fugard

17apr00:0023:59Netbal: o.7-o.13 Totius (WEG)

18apr00:0023:59Kleiduifskietkompetisie

19apr00:0023:59Rugby: o.7 - o.13 Curro Durbanville (TUIS)

19apr07:4509:10Toets: Engels (gr. 4 en 6), Afrikaans (gr. 5 en 7)

20apr00:0023:59Kaperjolle

23apr08:3009:00Skrywersbesoek Gr. 1-6 - Wendy Maartens

24apr00:0023:59Netbal: o.7-o.13 De Tyger (WEG)

25apr11:0012:00Uitstappie vir IP-Musiekleerders

25apr18:0020:00Oueraand

26apr07:4509:10Toets: Wiskunde (gr. 4 - 7)

26apr07:4514:00Sivvies

27apr00:0023:59Hokkie: o.9 en o.10 Seuns en Dogters Toernooi Laerskool Tableview (WEG)

29apr00:0023:59Netbal: o.7-o.13 Monte Vista (TUIS)

Wys Meer

mei 2024

01mei00:0023:59Werkersdag

03mei00:0023:59Hokkie: Edgemead

03mei07:4509:10Toets: Aardrykskunde ass. (gr. 4 - 7)

03mei10:3012:30Uitstappie gr. 5 en 6: Peter and the Wolf by Artscape

04mei00:0023:59HS JvR Reünie-naweek

10mei00:0023:59Hokkie: Sportdag Mikro (Tuis)

10mei07:4509:10Toets: NW / NWT (gr. 4 - 7)

11mei00:0023:59Rugby & Netbal: Sportdag (TUIS)

11mei00:0023:59Rugby & Netbal: Sportdag (TUIS)

17mei07:4509:10Toets: Gesk. ass. (gr. 4 tot 7)

17mei07:4509:10Toets: Gesk. ass. (gr. 4 - 7)

18mei00:0023:59Rugby: Porterville

20mei00:0023:59Grondslagfase Assesserings begin

20mei18:0019:00Beheerraadvergadering

21mei00:0023:59Winter Buitemuurs eindig

21mei00:0023:59Eksamen begin vir Graad 7

23mei00:0023:59Eksamen begin vir gr. 4 - 6

24mei00:0023:59Eisteddfod: Gr. 4-7

25mei00:0023:59Eisteddfod: Gr. 1-3

27mei00:0023:59Interne sport begin

29mei00:0023:59Vakansiedag: Verkiesing

31mei07:4514:00Sivvies

Wys Meer

junie 2024

01jun00:0023:59Veiling

05jun00:0023:59Eksamen eindig

05jun00:0023:59Interne sport eindig

06jun(jun 6)00:0007(jun 7)23:59Boekverkope

10jun(jun 10)00:0014(jun 14)23:59Sporttoer

14jun00:0023:59Skool sluit

14jun00:0023:59Sivvies

Wys Meer

julie 2024

07jul(jul 7)00:0012(jul 12)23:59Tennis: Toernooi by Sun City

09jul00:0023:59Winter Buitemuurs begin

09jul00:0023:59Skool heropen

10jul07:4514:10Graad 4 Lead4Life

11jul07:4514:10Graad 5 Lead4Life

12jul00:0023:59Hokkie: Stellenbosch hokkiedag o.7 - o.9

12jul07:4514:00Graad 6 Lead4Life

13jul00:0023:59Hokkie: Stellenbosch hokkiedag o.10 - o.13

15jul00:0023:59Ouerbesoeke

16jul00:0023:59Ouerbesoeke

17jul00:0023:59Rugby & Netbal: Kenridge (WEG)

17jul00:0023:59Rugby & Netbal: Kenridge (WEG)

19jul00:0023:59Netbal: B & C toernooi o.10 - o.13

19jul00:0023:59Netbal: B & C toernooi o.10 - o.13

19jul07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 5 en 7), Engels (gr. 4 en 6)

24jul00:0023:59Netbal: Table View (TUIS)

24jul00:0023:59Rugby: Koos Sadie (TUIS)

26jul00:0023:59Hokkie: Curro Langebaan (WEG)

26jul07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 4 en 6), Engels (gr. 5 en 7)

26jul07:4514:00Sivvies

27jul00:0023:59Rugby & Netbal: Langebaan (WEG)

27jul00:0023:59Rugby & Netbal: Langebaan (WEG)

31jul00:0023:59Rugby: Goodwood (TUIS)

31jul00:0023:59Netbal: Laerskool Kampsbaai (TUIS)

Wys Meer

augustus 2024

31jul00:0023:59Rugby: Goodwood (TUIS)

31jul00:0023:59Netbal: Laerskool Kampsbaai (TUIS)

02aug07:4509:10Toets: Wiskunde

03aug00:0023:59Mini Netbal- en Rugbydag: o.7 - o.9

06aug18:3020:30JanneMANNE saam met HS JvR en Jak de Priester

07aug00:0023:59Rugby: Brackenfell (TUIS)

07aug00:0023:59Netbal: Brackenfell (WEG)

09aug00:0023:59Nasionale Vrouedag

16aug(aug 16)00:0017(aug 17)23:59Interskole

16aug(aug 16)00:0017(aug 17)23:59Interskole (TUIS)

19aug18:0019:00Beheerraadvergadering

23aug00:0023:59Netbal: o.7-o.9 Toernooi Laerskool Tableview (WEG)

30aug00:0023:59Winter buitemuurs eindig

30aug01sepWelgemoed naweek

30aug07:4514:00Sivvies

Wys Meer

september 2024

30aug01sepWelgemoed naweek

02sep00:0023:59Somer Buitemuurs begin

06sep00:0023:59Somer Buitemuurs eindig

09sep(sep 9)00:0013(sep 13)23:59Konsertweek

12sep00:0023:59Mini-Krieket: Laerskool Van Riebeeckstrand (WEG)

16sep18:0020:00Beheerraad Begrotingsvergadering

19sep00:0023:59Markdag

19sep07:4514:00Sivvies

20sep00:0023:59Sivvies

20sep00:0023:59Skool Sluit

Wys Meer

oktober 2024

01okt00:0023:59Somer buitemuurs begin

01okt00:0023:59Skool heropen

03okt07:4514:10Graad 6 Lead4Life

04okt00:0023:59Ouma- en Oupadag

11okt00:0023:59Skaak: Toernooi Laerskool Panorama (WEG)

11okt07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 4 en 6), Engels (gr. 5 en 7)

12okt00:0023:59Tennis: 1ste Span Toernooi Laerskool Welgemoed (WEG)

14okt(okt 14)00:0018(okt 18)23:59Kultuurweek

18okt07:4509:10Toets: Afrikaans (gr. 5 en 7), Engels (gr. 4 en 6)

21okt18:0019:00Beheerraadvergadering

25okt07:4509:10Toets: Wiskunde (gr. 4-7)

25okt07:4514:00Sivvies

26okt00:0023:59Tennis: 1ste Span Toernooi Curro Brackenfell (WEG)

Wys Meer

november 2024

01nov00:0023:59Atletiek: Velditems

01nov00:0023:59Graad 1 Piekniek

02nov00:0023:59Atletiek: Baanitems

04nov18:0019:00Begrotingsvergadering met ouers

04nov18:0019:00Begrotingsvergadering met ouers

11nov18:0019:00Beheerraadvergadering

13nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 7

14nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 7

15nov00:0023:59Eksamen begin vir Graad 4 - 6

18nov00:0023:59Eksamen begin vir graad 4 - 7

26nov00:0023:59Eksamen eindig

27nov00:0023:59Eksamen eindig

28nov00:0023:59Carols by Candlelight

29nov07:4514:00Sivvies

Wys Meer

desember 2024

02des00:0023:59Graad 1-Prysuitdeling

02des00:0023:59Graad 3-Prysuitdeling

02des00:0023:59Graad 2-Prysuitdeling

03des00:0023:59Graad 5-Prysuitdeling

03des00:0023:59Graad 4-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 6-Prysuitdeling

05des00:0023:59Graad 7-Prysuitdeling

09des00:0023:59Graad 7-afskeid

10des00:0023:59Sivvies

11des00:0023:59Skool sluit

11des00:0023:59Sivvies

13des00:0023:59Skool sluit vir onderwysers

Wys Meer