desember, 2021

10desHeeldagSkool sluit 14:00 (Gr.1-7 Hoërskoolveld)

Besonderhede

  • Ouers kry leerders by die Hoërskool se veld.
  • Die skool sal ‘n WhatsApp op die dag stuur sodra ons ‘n meer definitiewe tyd vir die Gr.1-7’s het.
  • Leerders wat by Nasorg is, sal met die skoolbus teruggebring word skool toe.