By Crimson Line, Bestuurde IT en Wolkverwerkings Konsultansie gebruik ons ons 21+ jare se ervaring met sagteware en applikasies van Microsoft om vir u beter IT-oplossings te gee as was u gedink het moontlik is. In 2020 was Crimson Line as een van die eerste maatskappye in Suid-Afrika erken as ‘n Microsoft Surface gemagtigde handelaar. Dit beken Crimson Line kan aan Suid-Afrikaanse besighede saketoestelle bied wat optimaal ontwerp is om die beste uit Microsoft-sagteware te haal.
Ons spesialiseer in Microsoft Modern Workplace, Azure en Surface toestelle. Ons fokus is op Teams opleiding, oproepe (ons het jare se ondervinding in Linux PBXe) en die nuwe ‘Teams Rooms’. Ons gaan ook slim te werk om kragonderbrekingsprobleme op te los vir besighede wat nie verdere kapitaal wil spandeer nie. En ons stel Surface toestelle beskikbaar teen ‘n maandeliks, alles insluitende fooi sodat geen kapitale uitleg nodig is nie.