Skoolfooie 2024

Daagliks Maandeliks Volle Jaar
Skoolfonds Graad 1 - 3 R3,940.00 R39,400.00
Skoolfonds Graad 4 - 7 R4,040.00 R40,400.00
Nasorg - Voldag tot 17:15 (na 15:00 of gedeelte daarvan) R1,230.00 R12,300.00
Nasorg - Halfdag tot 15:00 (of gedeelte daarvan) R615.00 R6,150.00
Nasorg - Per dag (of gedeelte daarvan) R100
Musiek - 2 lesse R1,247.50 R12,475.00
Musiek - 1 les R745.00 R7,450

Bankbesonderhede

Laerskool Jan van Riebeeck

ABSA Bank, Adderleystraat

Rekeningnommer: 0360490025

Takkode: 312109

Internetkode: 632005

Tjekrekening

Bewys

Ons versoek dat jy ná deposito vir ons ’n bewys van betaling, met jou kind se naam en van as verwysing, sal e-pos na:

  e-pos: Liesel Hammond (finansies – navrae) finansies@jvrprim.co.za

Indien geen bewys van betaling ontvang word nie, kan geen toewysing van die inbetaling gemaak word nie en bly jou rekening dus onveranderd.

Karri-toep

Die Karri-toep word gebruik vir kleiner bedrae, soos snoepiebestellings en funksies of aktiwiteite.