Skrywer: Raché De Goede

Skaakuitslae, 17 Aug.

Ons agt skaakspelers het behoorlik hulle skuiwe strategies beplan en vir Herzlia Highlands 6-2 geklop. Ons ligawedstryde hierdie jaar is iets om dop te hou, aangesien ons spanlede sover nog nie ‘n wedstryd verloor het...

Lees Verder

Skaakuitslae 27 Julie 2018

Op Vrydag, 27 Julie, het ons skaakspan teen Reddam House Groenpunt gespeel. Ons skaakspan het ons eerste wedstryd vir hierdie kwartaal 6-1 gewen. Ons is baie trots op Louis Bosman (Gr.1) en Willem van As (gr.7) wat hulle eerste wedstryd vir die skool gespeel...

Lees Verder

Skaakuitslae 8 Junie 2018

​Ons skaakspan het laas Vrydag, 8 Junie, teen die Deutsche Schule 5 – 1 gewen. Dit was ons laaste skaakwedstryd vir die kwartaal. Ons skaakspelers was hierdie kwartaal onoorwonne!! Hierdie is regtig ‘n wonderlike...

Lees Verder

Skaakuitslae 4 Mei 2018

Ons skaakspelers het die skaakseisoen behoorlik afgeskop met ‘n 7-0 oorwinning teen Laerskool Kampsbaai op Vrydag 4 Mei. Ons is so trots op Emma Snijders (Gr. 1 DJ) wat bereid was om in te staan op die laaste oomblik. Sy het teen ‘n heelwat ouer teenstander gespeel en...

Lees Verder