Skrywer: Nadia Stahmer

Landloopuitslae van 15 Junie

Die landloop Jannies het weer Vrydag, 15 Junie, aan ‘n landloopwedloop te St. Augustine’s deelgeneem. Die weer het egter nie saamgespeel nie en die leerders moes in die stormreën deelneem. Dit was egter moeilik om die posisies wat elke leerder behaal het te bepaal, maar ons is steeds besonders trots op elkeen wat die stormweer trotseer het. Welgedaan aan die volgende leerders: Mieke Huysamen, Michel-Georges Delpierre, Lea de Ridder, Markus de Ridder, Scarlett van der Merwe, Eugenie Delpierre, Adrian Huysamen, Enzo Vorster en Nikolaas...

Lees Verder

Landloopuitslae

Die landloop is nog volstrek aan die gang en Laerskool Jan van Riebeeck se landlopers het besonder goed in die afgelope twee Vrydae se wedlope gevaar. Ons is baie trots op ons leerders se prestasies, aangesien dit groot byeenkomste met talle deelnemers is. Die prestasies lyk as...

Lees Verder