Author: Magriet Van Zyl

Woord van die week 70

opstopper Wenner 1: Kayla van Heerden (Gr.4vdV) Definisie 1: ‘n hou met die vuis Sin: Die seun se wang is blou nadat ‘n boelie hom pouse ‘n opstopper gegee het. Wenner 2: Alexander de Jong (Gr.5S) Definisie 2: Iemand wat diere...

Lees Verder

Boeke-nuus

Die skrywer en fotograaf, Philip de Vos, het die Graad Ses-leerders Vrydag vir ons Wêreld Boekedag-viering besoek. Hierdie jong 79-jarige Kapenaar het jonk en oud op sy lewensreis van Bloemfontein tot in die Kaap saamgeneem. Met...

Lees Verder

Wêreldboekedag

Trek aan soos jou gunsteling boekkarakter op Vrydag, 20 April, wanneer ons Wêreldboekedag vier. Bring ook ‘n boek saam om vir ‘n maat voor te lees.

Lees Verder

Boeke-skenking

Om Wêreldboekedag te vier, samel ons boeke in vir Parkfield Primary School in Hanover Park. Bring boeke na die biblioteek teen Vrydag, 20 April. Alle Afrikaanse- en Engelse boeke geskik vir voorskool & laerskool is...

Lees Verder
  • 1
  • 2