Skrywer: Helecia Groenewald

Musiek en talent

Seniorkoor: Die Seniorkoor oefen hierdie Saterdag van 9:00 – 13:00 by die skool. Gebruik voorste ingang. Leerders bring eie verversings. Geen leerder sal by die hek uitgelaat word om eetgoed te gaan koop nie. Kom haal kinders asb stiptelik om 13:00 af. Jannies Talent: Dis SULKE tyd! Uiteindelik ! Jannies Talent vind die laaste week van die kwartaal plaas. Hier kan leerders met hulle buitengewone talente kom spog. Inskrywingsvorms is by juf. Groenewald. Koste is R100 per leerder en R150 per groep. Daar sal SLEGS 20 deelemers gekeur word. Ons sien uit na n lekker gesinsaand met baie opkomende jong...

Lees Verder

Musieknuus

Seniorkoor: Belangrike oefening Die Seniorkoor oefen op Saterdag 21 April van 9:00 – 13:00. Alle koorlede moet asb teenwoordig wees. Ons het n optrede vir Kyknet Sing in harmonie wat al vroeg in Junie is en ons moet baie nuwe liedere aanleer. Eisteddfod Sang: Die Eisteddfod Solosang vind van 15 – 18 Mei plaas . Leerders wat ingeskryf is, sal detail en reëlings...

Lees Verder

Musiekkonsert

Onthou die twee musiekkonserte volgende week: Maandagoggend 8:15 – Alle Gr 1 en 2 musiekleerders Dinsdagoggend 8:15 – Alle Gr 3 musiekleerders Alle ouers en belangstellendes is welkom om dit by te...

Lees Verder

Musiekkonserte

Neem solank kennis van die volgende twee musiekkonserte aan die einde van die kwartaal: Maandagoggend 26 Maart om 8:15- Alle Gr 1 en 2 leerders Dinsdagoggend 27 Maart om 8:15- Alle Gr 3 leerders Almal is welkom om dit by te...

Lees Verder

Musiek: Unisa Ererol

Baie geluk aan die volgende musiekleerders wat op die Ererol van Unisa verskyn vir hulle besondere prestasies in musiekeksamens: (90% + ) Teia Louw: Voor-Graad 1 Anna van Biljon: Voor-Graad 1 Linden Murray: Voor-Graad 1 Gabriel Smuts: Graad 1 Nicholas de Jong: Graad 1 Ons is baie trots op...

Lees Verder

Musiekkonserte

Neem solank kennis van die volgende twee musiekkonserte aan die einde van die kwartaal: Maandagoggend 26 Maart om 8:15 – Alle Gr 1 en 2 leerders Dinsdagoggend 27 Maart om 8 :15 – Alle Gr 3 leerders Almal is welkom om dit by te...

Lees Verder

Kooroefening – Seniorkoor

Alle koorlede van Gr 4 – 7 het eerskomende Saterdag ‘n kooroefening van 9:00 – 13:00 by die skool. Dra gemaklike klere en bring iets saam om te eet. Leerders sal nie die skoolterrein mag verlaat om kos te gaan koop nie. Die voorste hek sal beman word vir op- en aflaai van...

Lees Verder

Jannies Talent

Vir al die Jannies wat n besondere talent het: Hier is julle kans om deel te neem aan ons talentkompetisie. Dit vind op Woensdagaand 20 Junie in ons skoolsaal plaas en alhoewel daar nog baie tyd is, kan julle reeds begin voorberei. Inskrywingsvorms sal aan die begin van die tweede kwartaal beskikbaar...

Lees Verder

Seniorkoor

Koorlede word op die oomblik getoets. Die meeste weet reeds wie sing in die Seniorkoor. Ons hou op Saterdag 3 Februarie van 9:00 – 13:00 ‘n werkswinkel/oefening vir die Seniorkoor in die saal. Maak vroegtydig die datum vas en tref asb julle reëlings sodat almal dit kan...

Lees Verder