Baie geluk aan ons leerders wat gekies is om ‘n pretdag by die Universiteit van Stellenbosch op 20 Oktober by te woon. Na aflê van die kompetisie kies hulle 30 leerders in elke streek om die dag by te woon.

Die leerders wat vir die Wiskunde gekies is:
Peet Karsten
Stef Mostert
Johann Jordaan
Vir die Wetenskap:
Henri Malan
Dit is ‘n uitstekende prestasie en ons kan nie wag om terugvoering te ontvang nie.