Veiling 2022
Die veiling is nou uitverkoop! Baie dankie aan almal wat kaartjies gekoop het. Soos julle weet, is die doel van die veiling om fondse vir die skool in te samel. Die projek waarvoor hierdie jaar se veilingopbrengs geoogmerk is,...
Welkom by Laerskool Jan van Riebeeck
Die gevoel van ’n plattelandse skool in die middel van ’n bedrywige wêreldstad – aan die voet van die ikoniese Tafelberg. Dis Laerskool Jan van Riebeeck – al vir 100 jaar die plek waar Afrikaanse kinders hulself kan uitleef. Hier word diversiteit gevier en elkeen se uniekheid en kindwees omarm.
Ons onderwysers, ouers en leerders – oftewel Jannies – is trots op ons gemeenskap. Ons skool en land se mense lê ons na aan die hart. Ons mik om elke dag ons waardes in ons gemeenskap uit te leef: Respek, eerlikheid, verantwoordelikheid en omgee.
Ons leuse, wees jouself, is ons padwyser – ook vir die volgende 100 jaar. Só kan ons Jannies, Kapenaars en Suid-Afrikaners wees wat ’n positiewe bydrae in die land en ons wêreld bly maak.
Die veiling is nou uitverkoop! Baie dankie aan almal wat kaartjies gekoop het. Soos julle weet, is die doel van die veiling om fondse vir die skool in te samel. Die projek waarvoor hierdie jaar se veilingopbrengs geoogmerk is,...
NUUS VANAF BR...
‘n Inligtingspraatjie rakende leerders se toekoms in terme van vaardigheidshoërskole word op Saterdag, 11 Junie, om 09:00 tot 10:30 in die skoolsaal deur WKOD-beamptes aangebied. Ouers wat belangstel, kan Marietjie de Kock...
Rol af in die PDF vir die volgende bladsye. JvRL, PG, SVDS final2022 Spraak...
Ons wil graag vir Sophia Liebenberg en Liza Hitge baie sterkte toewens. Hulle is beide vir die Wes-Kaap Weskus aksienetbalspan gekies en gaan vanaf 18-23 Maart die span in Gauteng by die Little League Inter-Provincial toernooi...
mei, 2022
JvR
Filter