Nobel Explorers bied kursusse vir leerders van Gr.1 – Gr.7 aan in onder andere programmering en webontwerp. Vir meer inligting, sien die pamflet. Die skool kan 10 leerders kies om op 3 Julie ‘n aanlynkursus gratis by te woon.

Die kursusse wat beskikbaar is:

Intro into CWD (Coding & Web design)
Dive into Data visualization
Discover Design and Photo Editing
Game On! in Python

Indien jou kind sou belangstel, kliek HIER om die vorm voor 30 Junie in te vul. Die eerste 10 leerders wat inskryf, sal gekontak word. 

Indien jy besluit om jou kind(ers) vir nog kursusse by Nobel in te skryf, kan julle ‘n e-pos aan suzaan@jvrprim.co.za stuur sodat ons al die leerders wat graag wil deelneem deur die skool inskryf.

NE Pamphlet (1)