Annake Müller Publishing is op 1 April ‘n volle 2 jaar oud. Om dankie te sê vir almal se ondersteuning, is alle kookboeke teen 50% afslag beskikbaar.

Kies uit:
Geure deur Lientjie Wessels R250
Going Home deur Sophia Lindop R250
The Lockdown Recipe Storytelling Book saamgestel deur Ingrid Jones R250
Everyday Food for Everyday People in samewerking met Spar R200

Bestel by annakem@mweb.co.za
Aanbod is geldig van 25 Maart tot 7 April 2021