AIDT Moderne dans /Contemporary /Hip Hop en AAB American Academy of Ballet

Dansers kry die kans om net lekker te dans maar ook deel te neem aan kompetisies (opsioneel)

Cape Town Eisteddfod /Vertonings /Choreography/American Ballet Awards/Funksies en Dans Prysuitdeling

DANS KLASSE BEGIN VANAF DINSDAG 23 FEBRUARIE 2021🎶

Kontak asb. vir Barbie @0724549353 vir meer inligting / rooster ens.
barbie.schreuder.dance@gmail.com
www.barbaraschreuder.com
Dankie,
BARBIE