Baie sentraal geleë. Stapafstand van Laerskool/Hoërskool JvR. Naby Tuine winkelsentrum. Te huur vanaf 1 Junie 2020. Die huis is tans ten volle gemeubileerd. Verhuring sonder meubels is onderhandelbaar.

Twee slaapkamers en badkamers (waarvan een en suite) en ook binnehof. Kombuis en oopplan sit/eetkamerarea.
Veilige parkering vir twee motors in erf met afstandbeheer vir motorhek.

Sekuriteit is gekoppel aan vier-en-twintig uur reaksiemaatskappy. Bewegingsensors in huis en ‘beam’ op voorstoep en in binnehof. Besoekershek het interkom en sekuriteitskamera.

Fibre wi-fi beskikbaar.

Kontak: L.van Dyk, 084 500 2526 vir detail