Huis te huur in Rondebosch, 2km vanaf Rondebosch Boys High en 11.5km vanaf Laerskool Jan van Riebeeck. 3 Slaapkamers, 2 badkamers (hoof-en-suite). Dubbelmotorhuis met ekstra parkering binne erf vir nog 3 voertuie. Geskik vir familie, of vir ‘n groep jongmense om te deel. R17 000-00/maand. Kontak Hanlie 0832324999 vir meer inligting.