Ons kan met trots sê dat die J&J Dramaskool hierdie jaar al 12 jaar bestaan!
Klasse skop af op Maandag 14 Januarie.
TYE:
Maandae: Gr.1-3: 2:15 – 3:15 Gr.4-7 : 3:15 – 4:15
Woensdae: Gr.1-3: 2:15 – 3:15 Gr.4-7: 3:15 – 4:15
Vrydae: Gr.1-3: 1:00 – 2:00 Gr.4-7: 2:00 – 3: 00
Kinders maak ‘n keuse van ‘n dag wat in hulle buitemuurse program pas – hulle mag enige tyd inhaal en hul dag aanpas.
Vir verdere inligting kan belangstellendes ‘n e-pos stuur aan marianna@jvrprim.co.za of 0824414110