R45 000/maand
Groot huis bo in Oranjezicht met 360° uitsigte wat Noord front. 
4 slaapkamers met eie badkamers en balkonne PLUS ‘n woonstel met eie ingang, klein kombuis en sitkamer. 
3 motorhuise met direkte toegang tot die huis. Moderne kombuis met oopplan eetkamer en sitkamer. 
Groot stoep voor die sitkamer wat beskut is teen die suidoos. 
Kantoor/TV-kamer met ingeboude boekrakke en laaie. Houtvloere. 
2 Stoorkamers of werkswinkels. Verkoelde wynkelder. Groot tuin met groot bome. Gryswater-besproeing. 
12 maande of langer kontrak. Beskikbaar 1 Aug.
Kontak Keith op 083 6278 022
Huis in Oranjezicht