Die Dapper Stappers het Saterdagoggend, 19 Mei ,die Elandskloof staproete in Du Toitskloof gaan stap. Dit was ‘n heerlike roete met die mooiste natuurskoon. ‘n Paar brawe kinders en mnr. Lilly het die yskoue waterpoele in die kloof aangedurf. Dankie aan almal wat saamgestap het!