Hierdie week se top drie leerders met die meeste punte vir Mathletics is:
3.  Alexander de Jong – 5 263 punte
2.  Cara Swanepoel – 6 048 punte
1.  Daniel van Reenen – 11 303 punte

Baie geluk Daniel, met jou eerste plek twee weke in ‘n ry.