Die sosiale komitee gaan volgende week, 7 – 11 Mei, tydens pouse pragtige geskenkies vir Moedersdag in die vierkant verkoop. Alle geskenkies kos tussen R20-R50. Bring `n geldjie en kom koop ietsie spesiaal vir MOEDERSDAG!