As gevolg van die waterkrisis is alle swemoefening gekanselleer vir hierdie kwartaal. Die swemgala word uitgestel na die VIERDE kwartaal.
Die 0/9 en 0/11 krieketwedstryde is slegs vir HIERDIE week gekanselleer. Oefening gaan egter voort vir almal.
Die 0/13 wedstryde gaan wel hierdie week voort .