Volgens ons beleid is hoede pouses en tydens sportoefeninge verpligtend.  Die JvR-breërandhoed of ‘n JvR-pet is toelaatbaar. Ons maak staat op julle samewerking!