Vir al die Jannies wat n besondere talent het:
Hier is julle kans om deel te neem aan ons talentkompetisie. Dit vind op Woensdagaand 20 Junie in ons skoolsaal plaas en alhoewel daar nog baie tyd is, kan julle reeds begin voorberei. Inskrywingsvorms sal aan die begin van die tweede kwartaal beskikbaar wees.