‘n Groot dankie!

Ja, die jaar is op sy rug en 2018 is net ‘n klipgooi ver! Baie dankie aan almal wat deel was van die Laerskool Jan van Riebeeck-familie! Ons hoop almal het ‘n wonderlike feestyd en ‘n voorspoedige 2018! Almal wat vir die vakansie beplan om weg te gaan, geniet dit en kom veilig terug… ons sien mekaar op Woensdag, 17 Januarie 2018!