Einde van die Jaar-DANS VERTONING en Prysuitdeling
Saterdag 25 November 2017 (Veilige parkering agter die skool)
Plek:Laerskool Jan van Riebeeck
Tyd: 12.30 nm
Toegang: R40 kinders  R50 volwassenes
Kaartjies te koop by die deure en eetgoed en koeldrank ingesluit (Behou asb die kaartjienommer vir pryse)
 
Ons dansers vanaf Gr 1 tot Gr 12 vertoon gedeeltes van die werk wat hul hierdie jaar aangeleer het:
American Ballet Awards, Cape Town Modern Eisteddfod, Contemporary en lekker Hip hop! Die werk is pragtig en aanbeveel vir die hele gesin.Na die vertoning hou ons partyjie saam met die dansers. Kom ondersteun ons asseblief. Hoop om julle almal daar te sien.  Groete.. Barbie en leerlinge