Ons wil net baie geluk sê aan Bernard Lombaard, Thornley Webber en Ruben Janse van Rensburg wat gekies is vir die O/11 Sentraal Distrikspan.
Hulle sal die Distrik verteenwoordig op Saterdag 2 Desember 2017 en Sondag 3 Desember 2017 by ‘n Inter-Distrik sportdag.
Baie geluk en baie sterkte manne. Ons is trots op julle en ons staan 100% agter julle. Hou ons skool se naam hoog manne!!