Stef Bos tree om 7nm op 16 November in die Jan van Riebeeck skoolsaal op ten bate van die Laerskool Jan van Riebeeck Trust se beursfonds.
Kaartjies is deur Quicket te koop by hierdie skakel:
https://www.quicket.co.za/events/36208-stef-bos-konsert-ten-bate-van-die-jvr-trust-beursfonds
Wen twee kaartjies na die konsert!!  Stuur ‘n epos getiteld ‘Stef Bos Konsert’ met u naam en kontak besonderhede aan besprekings@jvrprim.co.za om deel te neem. Volgende week se nuusbrief sal die gelukkige wenner aankondig.