Die sport-en kultuurfoto’s, asook die Beheerraadfoto word op Woensdag, 18 Oktober geneem.
Foto’s wat geneem word, is:
Leerderraad, Bib monitors, SO Redaksie, Jnr. en Snr. koor, Musiek, WP Kleure, Eisteddfod – medaljewenners, Landloop, Moderne dans, Dapperstappers, Swem, Atletiek, Tennisspan, Skaakspan, Gr 7, Jnr. en Sen. Drama, Rugby, Krieket, Netbal en Wiskunde-groep.

Waar skooldrag gedra word, moet dit SOMERDRAG wees asb.
Leerders moet die korrekte sportdrag saambring. Onthou asb. tekkies en kort sokkies waar nodig. (LW. Swemfoto – sweetpakke, Dansfoto in dansklere (Vra vir Jana oor Dramafoto).
Die Beheerraadfoto word reeds om 07:45 afgeneem.