Baie geluk aan Hanna van der Westhuizen en Pierre Botha wat onderskeidelik tot hoofdogter en hoofseun van 2017 verkies is.  Ons is baie trots op beide van hulle.