Rosa Camille, Nina Bardenhorst, Nicolette Jordaan, Lilly Louw, Mari vd Merwe, Nicole Fourie, Klara Steyn,

en Lara Pieterse het die afgelope naweek aan ‘n pragtige balletopvoering, SEASONS OF ENCHANTMENT, deelgeneem.Julle lyk pragtig!!