DUSN bied inleidingswerksessies aan in Ontwerp en 3D Printing op 16, 23 en 30 September. Dit vind plaas in L/S JvR se rekenaarsentrum. Registrasie vir die werksessies kan op ons webtuiste geskied by :
Ons werkswinkels is daarop gerig om WWKT-inhoud (Wiskunde, Wetenskap, Kuns en Tegnologie) vir studente op ‘n interaktiewe en lewendige wyse te bied om sodoende kritiese denke en ‘n innoverende aanslag tot probleemoplossing te koester.
Besoek gerus ons webtuiste by www.dusn.co.za  vir meer inligting rakende ons meer gevorderde werkswinkels en Solution Center.