Ses-en-twintig van ons leerders het die afgelope Saterdag deelgeneem aan die WOW Provinsiale kompetisie in Stellenbosch.
Baie geluk aan die volgende leerders wat onder die Top 4 geëindig het. Hulle neem 21 Oktober deel aan die nasionale kompetisie by die Universiteit van Stellenbosch.
Gr. 1
Eerste plek – Liza Hertzog
Derde plek – Lara Frontini
Gr.3
Vierde plek – Mia Symington
Gr.4
Derde plek – Jana Brink
Ons is sommer BAIE trots op julle,want dit is ‘n groot prestasie !!