Die sport-en kultuurfoto’s, die Beheerraad- en OOV-foto’s word op Dinsdag, 26 September geneem. (NET NA DIE LANGNAWEEK)
Foto’s wat geneem word, is:
Leerderraad, Bib monitors, SO Redaksie, Jnr en Snr koor, Musiek, WP Kleure, Eisteddfod – medaljewenners, Landloop, Moderne dans, Dapperstappers, Swem, Atletiek,Tennisspan, Skaakspan, Gr 7, Jnr en Sen Drama, Rugby, Krieket, Netbal en Wiskunde-groep.
Leerders moet die korrekte sportdrag saambring. (LW. Swemfoto – sweetpakke, Dansfoto in dansklere.)