Benke Grobler, een van ons nuwe leerders, het in die vorige swemseisoene erkenning gekry by NTS (Gauteng Swem) vir sy swemprestasie. 
Benke het die NTS 200m borsslag rekord gebreek, asook die NTS Excellence Award ontvang vir die swemmer met die beste optrede in sy ouderdoms-groep, gebaseer op die Hy-tek enkel jaarpunte by SA Junior Nationals
Dit is met trots dat ons Benke gelukwens met sy prestasie.