Baie geluk aan ons 2 topleerders wat elk ‘n silwer medalje by die Kaapse  Afrikaanse Eisteddfod gewen het:
Neena Lonte :  vir Junior Klavier 10 jaar en onder
Kate Wilkin :  vir  Junior Klavier Groepsolos 12 jaar