kotiljons
Wenner: Andries Becker (Gr.5L)
Definisie: ‘n Lewendige, outydse dans, gekenmerk deur gereelde omruiling van dansmaats.
Sin: Die paartjies doen ‘n baie vernuftige kotiljons-dans toe die musiek begin speel.