DUSN bied hierdie termyn vier 3D printing  werkswinkels aan waarvan twee splinternuut is.
Ons stelsel is ook nou so aangepas dat individuele werkswinkelsessies geskeduleer kan word rondom studente se besige programme.
Besoek gerus ons webtuiste by www.dusn.co.za vir meer inligting rakende ons werkswinkels.