Aan die einde van die tweede kwartaal het 29 van ons graad 6 en 7 leerders deelgeneem aan die Wiskunde-in-aksie kompetisie. Hierdie kompetisie word aangebied deur SA Akademie vir Wetenskap en Kuns en SAOU. Daar was altesaam 2 189 leerders wat aan die kompetisie deelgeneem het.
Aan die einde van die kompetisie word 30 leerders in elke streek volgens hulle prestasies gekies om ‘n pretdag by die universiteit van Stellenbosch by te woon.
Die leerders wat deelgeneem het is:
Gr.6
Annabel de Jager
Nicolette Jordaan
Lili Louw
Ethan Brits
Henry Potgieter
Stef Mostert
Enzo Vorster
Johan Jordaan
Chris Scott
Adrian Huysamen
Albert Matthee
Gerard Snijders
Benjamin Pienaar
Stefan van Wyk
Gr.7
Thea de Lange
Ella Basson
Inge Meyer
Lené Vorster
Janneke van der Walt
Hanna van der Westhuizen
Jana Steyn
Kate Wilkin
Kayla Smit
Helena Laubscher
Obed Bam
Edmund van Rooyen
Joshua Harvey
Pierre Botha
Eben Labuschagne

Al ons leerders het uitmuntend presteer en ses van ons graad 7 leerders is gekies om ons skool by die pretdag te verteenwoordig. Die leerders is: Thea de Lange, Joshua Harvey, Eben Labuschagne, Janneke van der Walt, Hanna van der Westhuizen en Kate Wilkin. Baie geluk aan die leerders. Dit is ‘n uitsonderlike prestasie.
Die pretdag vind op 26 Augustus plaas by die universiteit van Stellenbosch.