Drie leerders het gekwalifiseer om Woensdag, 2 Augustus, aan die Zonals landloopwedloop te kon deelneem, waar twee deurgedring het na die WP-proewe wat die 12 de Augustus sal plaasvind.
Ruan Rossouw: 32ste
Eugénie Delpierre: 14de (Kwalifiseer vir WP-proewe)
Divan Rossow: 4de plek en ontvang ‘n medalje (Kwalifiseer vir WP-proewe).
Baie geluk julle en sterkte vir die 12 de !