Heloïse Strauss, Michelle van Niekerk, Stella Malan en Kate Wilkin het Vrydag, 26 Mei 2017, aan die semi-finale rondte van die ATKV se redenaarskompetisie deelgeneem.  Hulle het baie goed gevaar.  ‘n Spesiale gelukwensing aan Stella Malan wat ‘n 5de plek in haar ouderdomsgroep in die Wes-Kaap tydens die kompetisie verower het.