Laerskool Jan van Riebeeck Nuus. (Ook beskikbaar op ons webblad).

Liewe Ouers,

Belangrike datums vir volgende week:

Vrydag, 19 Mei 2017    Landloop  (Gary Kirsten Oval)

Vrydag, 19 Mei 2017    Skaakwedstryd teen Reddam House  (Tuis)

Saterdag, 20 Mei 2017    Juf. Anike Goliath verjaar  

Saterdag, 20 Mei 2017    Sportdag @ Piketberg  (Tuis)

Sondag, 21 Mei 2017    Mnr. Chris Paddock verjaar  

Woensdag, 24 Mei 2017    Gr.6 Kamp  (Jonkershoek)

Woensdag, 24 Mei 2017    Mnr. Ben Reynecke verjaar  

Woensdag, 24 Mei 2017    Rugby @ Milnerton  (Tuis)

Woensdag, 24 Mei 2017    Netbal liga @Table View  (weg)

Vrydag, 26 Mei 2017    Redenaars:Semi-finale rondte  

Vrydag, 26 Mei 2017    Gratis sivvies  

Vrydag, 26 Mei 2017    Landloop  (Heathfield)

Vrydag, 26 Mei 2017    Skaakwedstryd teen Weizmann  (Weg)

Saterdag, 27 Mei 2017    Sportdag @ FD Conradie  (weg)

Saterdag, 27 Mei 2017    Mnr. Deon Pieterse verjaar  

Maandag, 29 Mei 2017    Juf. Izél Storm verjaar  

 

>> SIEN DIE VOLLEDIGE DAGBOEK <<

Uit die Hoof se Kantoor

WINTERDRAG

Vanaf eerskomende Maandag, 22 Mei, is dit verpligtend vir alle leerders om ons skool se korrekte winterdrag te dra… en onthou, die nuwe baadjie wat in die plek is van ons ou reënbaadjie, kan slegs saam met die skooluniform gedra word en NIE saam met die sweetpakbroek nie.  Indien dit baie koud is en u voel dat die sweetpak “top” nie warm genoeg is nie, kan hulle ‘n T-hemp of ander warm “top” onder die sweetpak “top” dra.

SPORTDAG: SATERDAG 21 MEI

Baie sterkte aan ons netbal- en rugbyspanne wat môre teen Laerskool Piketberg speel. Dit is tuis-wedstryde en ons hoop om sommer baie van u te sien wat die spanne ondersteun. Die netbalwedstryde vind op ons Laerskool se bane plaas en die rugbywedstryde op die Hoërskool se velde. Alle wedstryde begin om 09:00, behalwe o/11 rugby wat reeds om 08:30 begin.

ALGEMEEN

Baie geluk aan hierdie week se Jannie van die Week – Aiden du Plessis in Gr 1vR. Ons hoop jy en jou gesin smul heerlik aan die lekker kos by Col Caccio’s.

ECOBRICKS

Het jy al gewonder wat om te doen met die plastiek en ander verpakking wat nie herwin kan word nie? In plaas daarvan om dit weg te gooi, stop dit alles in ou 2liter koeldrankbottels en bou jou eie Ecobricks!

Vind meer uit by: https://ecobrickexchange.org en 

https://greengirlsinafrica.com/2017/04/02/eco-bricks-upcycling-non-recyclables/

Laai jou Ecobricks af by die Montebello Shop by die Montebello Design Centre, 31 Newlands Avenue, Kaapstad, tel: 0216856445.

Hello Parents,

Please note that online ordering ( https://laerskooljanvanriebeeck.co.za/snoepie/ ) is active and you will need to register an account in order to place your orders for the following week. (Registration details in last weeks newsletter). You are also able to order your weekly organic vegetable box here for collection every Friday from 7:30am.

The Snoepie will be open this Saturday for the Sport Day, where we will be serving up tea and coffee as well as breakfast wraps, muffins and other healthy treats and snacks. I would love to meet any parents who I haven’t crossed paths with yet, so feel free to pop by for a chat.

We now have SNAPSCAN for those who do not want to pay with cash.

If you would like to order an organic vegetable box with 9 x different items for R150 to be delivered on Sat morning, please send an email to janvanriebeeck@puregood.co.za with your name and we will have the boxes waiting for you on saturday at the Snoepie.

Thank you so much,

Shannon

 

Kliek HIER vir Advertensies van die Week

AKADEMIE

30 MEI 2017 OM 17:00 – 19:00

Kontak gerus vir Adri Marais indien jy jou kind se toetse/formele assesserings by die bepaalde onderwyser wil bestudeer. Daar word geen afsprake gemaak vir hierdie geleentheid nie, maar ons wil graag ‘n aanduiding hê van wie die geleentheid sal bywoon.

 

Please note that all grade 4 students are carefully assessed in Term 1 & 2 before being selected for English Home Language classes from grade 5-7. These assessments will be conducted in accordance with the CAPS regulations.

A resolution was taken by the Governing Body in Term 1 that only the top 25 students can be accommodated in the English Home Language classes from grade 5-7. Provision is furthermore made for two English First Additional Language classes from grade 5-7.

Our objective is to maintain the highest standard of teaching as is possible in the English Home Language classes. As a result of the vigorous requirements in the English Home Language classes, only the top achievers in the grade will be considered.

However, students are assessed on an annual basis and it is possible for a student to be allocated a place in the English Home Language classes when space is available at a later stage.

It is important to know that students will not be disadvantaged in grade 8 if they do not take English Home Language in the primary school. Our First Additional Language classes are of such a high standard that students will be well equipped to pursue English Home Language as a subject in the high school.

Parents are kindly requested to refer to the English Department’s policy for further information.

 

Baie dankie aan al die ouers wat gisteraand, 18 Mei 2017, se rekenaarinligtingsessie bygewoon het.  Leon Hanekom het op ‘n besondere en interaktiewe manier aan almal verduidelik en gewys hoe ons rekenaars (spesifiek die Chromebook) en akademie in die klaskamer (gr. 5 – 7) integreer en wat ons in die toekoms graag met rekenaars wil doen om leer vir ons leerders lekker te maak.

---

KULTUUR

Baie geluk aan Kate Wilkin.

Op grond van haar uitstekende Teorie-uitslag, het sy ‘ n prys van UNISA gewen: Die Hennie Joubert Prys.

Hierdie is geldpryse van R800 en word toegeken aan die twee beste studente, landwyd, in hul betrokke graad.

SPORT

Woensdag het al ons rugbyspanne teen Curro te staan gekom. Dit was ‘n goeie dag vir Jan van Riebeeck. Nie een span het verloor nie.

Die uitslae was as volg:

0/7  wen

0/8  wen

0/9  gelykop

0/11 wen

0/13 wen

Baie geluk aan al die spanne wat sulke mooi rugby gespeel het.

Volgende week se wedstyde teen Milnerton is geskuif na Dinsdag 23 Mei, aangesien die graad 6’e Woensdag gaan kamp. Net die 0/9, 0/11 en 0/13 spanne speel.  Neem ook kennis dat die westryde teen Edgemead 7 Junie, uitgestel is na die derde kwartaal. Edgemead het die wedstryde uitgestel omdat hulle ‘n week voor die eksamen met alle sport stop.

Vrydag, 12 Mei se landloopwedloop het plaasgevind by The American International School. Die volgende leerders het deelgeneem:

O/7

Willem Burger 74ste

Michel George 68ste

O/8

Sophia Liebenberg 31ste

Albert Griesel 33ste

O/10

Ruan Rossouw 28ste

Ruben Vorster 30ste

Stefan Griesel 102de

O/11

Eugenie Delpierre 18de

O/12

Enzo Vorster 71ste

O/13

Divan Rossouw 2de (Baie geluk, Divan!)

 

Kindness is like snow. It beautifies everything it covers.

Kahlil Gibran

Vriendelike groete

J H Oosthuizen

SKOOLHOOF

Kanselleer Nuusbrief Subskripsie

Laerskool Jan van Riebeeck
Kloofstraat 52, Tuine, Kaapstad, 8001
021 423 4209