Vrydag, 12 Mei se landloopwedloop het plaasgevind by The American International School. Die volgende leerders het deelgeneem:
O/7
Willem Burger 74ste
Michel George 68ste
O/8
Sophia Liebenberg 31ste
Albert Griesel 33ste
O/10
Ruan Rossouw 28ste
Ruben Vorster 30ste
Stefan Griesel 102de
O/11
Eugenie Delpierre 18de
O/12
Enzo Vorster 71ste
O/13
Divan Rossouw 2de (Baie gelyk, Divan!)