Woensdag het al ons rugbyspanne teen Curro te staan gekom. Dit was ‘n goeie dag vir Jan van Riebeeck. Nie een span het verloor nie.
Die uitslae was as volg:
0/7  wen
0/8  wen
0/9  gelykop
0/11 wen
0/13 wen
Baie geluk aan al die spanne wat sulke mooi rugby gespeel het.
Volgende week se wedstyde teen Milnerton is geskuif na Dinsdag 23 Mei, aangesien die graad 6’e Woensdag gaan kamp. Net die 0/9, 0/11 en 0/13 spanne speel. 
Neem ook kennis dat die westryde teen Edgemead 7 Junie, uitgestel is na die derde kwartaal. Edgemead het die wedstryde uitgestel omdat hulle ‘n week voor die eksamen met alle sport stop.