30 MEI 2017 OM 17:00 – 19:00
Kontak gerus vir Adri Marais indien jy jou kind se toetse/formele assesserings by die bepaalde onderwyser wil bestudeer. Daar word geen afsprake gemaak vir hierdie geleentheid nie, maar ons wil graag ‘n aanduiding hê van wie die geleentheid sal bywoon.