Baie geluk aan Kate Wilkin.
Op grond van haar uitstekende Teorie-uitslag, het sy ‘ n prys van UNISA gewen: Die Hennie Joubert Prys.
Hierdie is geldpryse van R800 en word toegeken aan die twee beste studente, landwyd, in hul betrokke graad.