Neem asb. kennis dat daar aan die einde van die kwartaal TWEE musiekkonserte sal wees. Al ons musiekleerders asook enige leerders wat buite die skool les ontvang, sal optree. Dinsdag 27 Junie om 8:15  – Gr 4+5
Woensdag 28 Junie om 8:15  – Gr 6+7